Koshuis

U kind se veiligheid is vir ons van kardinale belang, daarom gebruik ons ‘n elektroniese bywoonings register. Hierdie regrister word primer gebruik om u kind se teenwoordigheid ten spesefieke tye te bevestig, maar dit is ook ‘n belangrike hulpmiddel ten tye van ‘n nood situasie soos ‘n brand. In dien u kind die koshuis moet verlaat vir enige aktiwiteit of afspraake soos bv. Doktors afsprake of netbal oefening moet die presoneel daarvan bewus wees.

Gebruik asb hierdie vorm om u kind uit te teken.

Wanneer is die laaste afspraak? Is hierdie ‘n gereelde afspraak? Ja Nee Watter dae herhaal? So Ma Wo Di Do Sa Vr Leerling se studente no Rede vir versoek Slaap u kind uit (nie in die koshuis)? Ja Nee Kennisgewing

U sal binnekort ‘n sms booskap onvang met ‘n opsomming van u versoek.

Datum Tyd Datum Tyd Uit Terug
Ouer se epos Ouer se selfoon